LYRIC
Ek aanbid u
Aanbid u o Heer
U Naam is my heil
En u bloed is my krag
Ek aanbid u o heer
U Naam is ‘n Veilig vesting
In u naam staan Satan beskaam
In u naam is verlossing vir my
In u naam is geneesing vir ny
U Naam is my heil
En u bloed is my krag
Ek aanbid u o Heer
No comments yet